Werksmag Consilium Pty Ltd

Voorwinkel-Assistent/ Shop Assistant (R03)

Click Here to Apply

Job Location

Centurion, South Africa

Job Description

Voorwinkel-Assistent Ons kliënt, n gevestigde apteek in Pierre van Ryneveld, is op soek na n dinamiese en energieke voorwinkel-assistent om by hul span aan te sluit. Die apteek bied uitstekende diens aan die gemeenskap en benodig 'n betroubare individu om die gladde werking van die voorwinkel te verseker. Hierdie is n uitstekende geleentheid vir iemand met ervaring in verkope wat graag in n gesondheid- en kliëntediensgeoriënteerde omgewing wil werk. Posisie: Voorwinkel-Assistent Salaris: R16,000 (onderhandelbaar) Voordele: Medisyne teen verlaagde pryse Werkure: 09:00 19:00 Ligging : Pierre van Ryneveld Verantwoordelikhede: Kliënte help en adviseer in die voorwinkel. Verkope dryf en optimaliseer, insluitend link-sales. Beman die betaalpunt en verseker dat die opkas balanseer. Voorraad bestel, wegpak en reël, asook KBAs bestuur. Reps sien en bestellings plaas. Opleiding van studente wat na-ure/naweke werk. Self na-ure werk indien benodig. Voorwinkel netjies en ordelik hou. Promosies reël en "slow movers" identifiseer en terugstuur in oorleg met die werkgewer. Kwalifikasies en Ervaring: Ervaring in verkope is noodsaaklik. Die vermoë om opdragte stiptelik uit te voer. Verkope en "link-sales" met vertroue kan doen. Goeie produkkennis hê en positief bly onder druk. Uitstekende kliëntediensvaardighede. Noukeurige werk om te verseker dat die opkas korrek balanseer. Vaardighede en Sertifiserings: Sterk vermoë om kliënte vriendelik en professioneel te hanteer. Interne kliëntediensvaardighede. Die vermoë om verkope te bevorder en doeltreffende voorraadbestuur toe te pas. Kort- en Langtermyn Doelwitte: Korttermyn: Kliëntetevredenheid handhaaf en promosies effektief bestuur. Langtermyn: Akkurate voorraadhouding en bestuur van die voorwinkel verseker. Uitdagings van die Pos: Die hantering van klante wat soms siek is of mediese fondse uitgeput het, kan uitdagend wees. Werk word dikwels onderbreek deur instappende klante wat onmiddellike hulp benodig. As jy 'n passie het vir kliëntediens en sterk verkoopsvaardighede het, is hierdie die ideale geleentheid vir jou om in 'n ondersteunende en samewerkende omgewing te groei. Front Shop Assistant Our client, a well-established pharmacy in Pierre van Ryneveld, is seeking a dynamic and energetic Front Shop Assistant to join their team. The pharmacy offers excellent service to the community and requires a reliable individual to ensure the smooth running of the front shop. This is an excellent opportunity for someone with sales experience who enjoys working in a health and customer service-oriented environment. Position : Front Shop Assistant Salary : R16,000 (negotiable) Benefits : Discounted medication Working hours : 09:00 19:00 Location : Pierre van Ryneveld Responsibilities : Assisting and advising customers in the front shop. Driving and optimizing sales, including link-sales. Manning the till and ensuring the cash register balances. Ordering, unpacking, and organizing stock, as well as managing KBAs. Meeting with reps and placing orders. Training students working after hours/weekends. Working after hours if required. Keeping the front shop neat and organized. Arranging promotions and identifying "slow movers" for return, in consultation with the employer. Qualifications and Experience : Sales experience is essential. Ability to execute tasks promptly. Confidence in performing sales and link-sales. Strong product knowledge and ability to remain positive under pressure. Excellent customer service skills. Precision in ensuring the cash register balances correctly. Skills and Certifications : Strong ability to handle customers in a friendly and professional manner. Internal customer service skills. Ability to promote sales and manage stock effectively. Short- and Long-term Goals : Short-term : Maintain customer satisfaction and effectively manage promotions. Long-term : Ensure accurate stock management and control of the front shop. Challenges of the Position : Dealing with customers who may be ill or have exhausted their medical funds can be challenging. The work is frequently interrupted by walk-in customers requiring immediate assistance. If you have a passion for customer service and strong sales skills, this is an ideal opportunity for you to grow in a supportive and collaborative environment.

Location: Centurion, ZA

Posted Date: 11/16/2024
Click Here to Apply
View More Werksmag Consilium Pty Ltd Jobs

Contact Information

Contact Human Resources
Werksmag Consilium Pty Ltd

Posted

November 16, 2024
UID: 4931750608

InternJobs.com does not guarantee the validity or accuracy of the job information posted in this database. It is the job seeker's responsibility to independently review all posting companies, contracts and job offers.